podcasts
Landbounuus-podcast: Veiligheid van NAMPO Oesdag besoekers belangrik vir Graan SA
--- Elsabé Richard 28 Apr 2022Die veiligheid van besoekers, uitstallers en personeel is vir Graan SA belangrik gedurende vanjaar se NAMPO Oesdag, wat vanaf 16 tot 20 Mei op NAMPO Park in Bothaville gaan plaasvind. Dit is volgens Pieter Taljaard, die hoof uitvoerende beampte van Graan SA. Taljaard sê dit is noodsaaklik om aan die Covid-19 regulasies, wat in plek gestel is deur ..Read More