Andre Kunz & Anna Visser
The Breakfast Special with Andre Kunz & Anna Visser
Fresh Produce
Share your news:
Phone Number
082 370 1268
Email
Facebook
Twitter

Fresh Produce

MEC turns sod for R10 million Taung Agro-Hub
MEC turns sod for R10 million Taung Agro-Hub Dirk Kok - Smallholder vegetable farmers in Taung, North West, will receive a plant for the collective handling, processing and marketing of their products from the...
MPO se Bertus de Jongh gesels oor probleme, vooruitsigte
MPO se Bertus de Jongh gesels oor probleme, vooruitsigte Dirk Kok - Daar is goeie vooruitsigte vir die plaaslike melkbedryf, maar in hierdie stadium gaan dit sleg met die land se melkboere. Bertus de Jongh, hoofbestuurder van...
Melkboere suig aan die agterste speen
Melkboere suig aan die agterste speen Dirk Kok - Berthus de Jongh, hoofbestuurder van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê dit gaan baie sleg met die land se melkboere. Daar is in hierdie stadium vir...
'Provinsie betaal miljoene te veel vir Vrede-melkprojek'
'Provinsie betaal miljoene te veel vir Vrede-melkprojek' Dirk Kok - Die DA in die Vrystaat sê dit blyk uit antwoorde van landbou-LUR Mamiqi Qhabate dat die provinsiale regering opgeplaasde pryse betaal het vir die omstrede...
Groentetuinprojek tref die kuberruim
Groentetuinprojek tref die kuberruim Die groentetuinprojek van die Vrystaatse landboudepartement het nou ook ’n kuberteenwoordigheid. Landbou-LUR Mamiki Qabathe het vandag op Virginia die projek Re...
Eienaar van bekroonde suiwelmaatskappy gesels met Before Dawn
Eienaar van bekroonde suiwelmaatskappy gesels met Before Dawn Dirk Kok - Die Bloemfonteinse suiwelmaatskappy Dairy Corporation is deur die navorsingshuis PMA Africa as die beste voedselverwerker in die Vrystaat aangewys.  PMA...
Dairy Corporation vereer as beste voedselverwerker in VS
Dairy Corporation vereer as beste voedselverwerker in VS Dirk Kok - Die Bloemfonteinse suiwelmaatskappy Dairy Corporation is deur die navorsingshuis PMA Africa as die beste voedselverwerker in die Vrystaat aangewys....
'Daar is hoop vir melkboere'
'Daar is hoop vir melkboere' Dirk Kok - Die bietjie meer as 2 000 melkboere wat in die land oorgebly het, het dit tans nie maklik nie. Tog is daar hoop en is alle aanduidings dat dinge vorentoe beter...
Lindley-boer lei MPO
Lindley-boer lei MPO Dirk Kok - 'n Oos-Vrystaatse melkboer, Gideon Lamprecht, is vandag op die Vrystaatse Melkprodusente-organisasie se kongres in Bloemfontein tot nuwe voorsitter verkies....
MPO in VS hou vandeesmaand kongres
MPO in VS hou vandeesmaand kongres Dirk Kok - Die Melkprodusente-organisasie (MPO) in die Vrystaat hou op 27 Augustus sy jaarlikse suiwelkongres en jaarvergadering in Bloemfontein. Vanjaar se tema is...
LNR help met groentetuine teen armoede
LNR help met groentetuine teen armoede Dirk Kok  - In die stryd teen armoede lei die Landbounavorsingsraad (LNR) saam met die department van landelike ontwikkeling en grondhervorming 100 jong mense in die...
Bird flu found on SA ostrich farm, no Chinese link seen
Bird flu found on SA ostrich farm, no Chinese link seen Oudtshoorn - A new bird flu has been detected on an ostrich farm near Oudtshoorn. Authorities say additional tests are being carried out butit is unlikely to pose a...
FS milk producers selling herds
FS milk producers selling herds Bloemfontein - Free State diary farmers are selling their herds because the local production costs of milk exceed its price. Free State Milk Producers' Organisation...
Pryse van suiwelprodukte bly stabiel dié vakansie
Pryse van suiwelprodukte bly stabiel dié vakansie Owen Kock Die Melk Produsente Oraginasie in die Vrystaat sê verbruikers sal nie die feesseisoen meer opdok vir suiwelprodukte nie.   Voorsitter, Bernard...
Permitte vir seisoenarbeiders steeds 'n probleem
Permitte vir seisoenarbeiders steeds 'n probleem Pieter Möller Die aanwending van seisoensarbeiders op veral vrugte-, groente- en wolplase, bly steeds 'n netelige kwessie. So sê Anton Rabe, voorsitter van...
Bekende uie-produsent voorspel goeie seisoen vir die verbruiker
Bekende uie-produsent voorspel goeie seisoen vir die verbruiker Pieter Möller Barkly-Wes - Dit is nie nodig om uie in te voer nie en dit kan vanjaar die verbruiker se sak pas. So sê die bekende uieboer van Wildeklawer in...
First 1 Last