Christie Hansen
Die Hansen Saterdag with Christie Hansen
Comments by Experts
Share your news:
Phone Number
082 370 1268
Email
Facebook
Twitter

Comments by Experts

Grondonteiening onder die loep by Nampo
Grondonteiening onder die loep by Nampo Owen Kock - Bothaville - Grondonteiening het gister onder die loep gekom tydens Senwes en Nampo se Toekomsgesprek oor grondhervorming by die jaarlikse Nampo-oesdag...
Nampo attracts big-name speakers
Nampo attracts big-name speakers Dirk Kok - Bothaville - Information and discussion sessions for farmers at this years Nampo Harvest Day at Bothaville include the Senwes Future Focus, with leading...
Groot belangstelling vir Graan SA-jaarkongres
Groot belangstelling vir Graan SA-jaarkongres Pieter Möller Bothaville - Daar heers groot belangstelling vir Graan SA se jaarkongres wat Woensdag in Bothaville plaasvind.   Graan SA-voorsitter, Louw...
Bekende landbou-ekonoom sê waarde van grond moenie gering geskat word nie
Bekende landbou-ekonoom sê waarde van grond moenie gering geskat word nie Pieter Möller Potchefstroom - Die groter wêreldbevolking, voedselsekuriteit en die vraag na meer landbougrond, maak dat die waarde van grond ook in...
Boere kan moontlik wakker skrik oor belasting-aftrekbare aankope
Boere kan moontlik wakker skrik oor belasting-aftrekbare aankope Pieter Möller Bloemfontein - Die finansiële jaar wat die einde van die maand eindig, kan landbouers moontlik laat wakker skrik. UV-lektor, Frikkie Mare...
Vaccines are sensitive biological substances: Lester
Vaccines are sensitive biological substances: Lester Pieter Möller Vaccines are sensitive biological substances that can become less effective or even totally ineffective if they are damaged through exposure to...
Wolbedryf lyk tans goed: Prinsloo
Wolbedryf lyk tans goed: Prinsloo Pieter Möller Dit gaan tans goed met die wolbedryf en daar word nie voorsien dat die wolmark tot aan die einde van die seisoen groot veranderinge sal ondergaan...
Plaaswerkers-mininumloon gaan groot nagevolge hê:Agri SA
Plaaswerkers-mininumloon gaan groot nagevolge hê:Agri SA Johannesburg - Agri SA sê die 52-persent verhoging in die minimumloon vir plaaswerkers gaan 'n dramatiese invloed op die landbou- en verwante bedrywe hê....
Verhoogde minimumlone kan melkbedryf op sy knieë dwing
Verhoogde minimumlone kan melkbedryf op sy knieë dwing Pieter Möller Die aankondiging vandag dat minimumlone vir plaasarbeiders voortaan R105 is, kan die melkbedryf op sy knieë dwing. So sê Bernard Maree,...
Stel SA-belange bo partypolitiek: Mulder
Stel SA-belange bo partypolitiek: Mulder Pieter Möller Daar heers grootskaalse onsekerheid oor die toekoms van die landbousektor, veral onder kommersiële boere. Dit, volgens die adjunk-minister van...
Dae van individuele boerderye is getel
Dae van individuele boerderye is getel Sun City - Die dae van individuele boerderye is getel, met landbou wat ’n era van boerderymaatskappye binnegaan. Dit, volgens landbou-ekonoom, Ernst Janovsky,...
Regering en landbousektor moet mekaar leer vertrou: Kriek
Regering en landbousektor moet mekaar leer vertrou: Kriek Pieter Möller 'n Nouer vennootskap met die regering is nodig om die landbou in Suid-Afrika te laat slaag. Dit, volgens Vrystaat Landbou president, Dan Kriek....
Arbeidsonrus besliste invloed op plase in res van land: VS Landbou
Arbeidsonrus besliste invloed op plase in res van land: VS Landbou Pieter Möller Bloemfontein - Die arbeidsonrus op plase in die Wes-Kaap het 'n besliste invloed op plase in ander dele van die land. So sê Henk Vermeulen,...
Oproepe vir prysplafonne verwring SA demokrasie
Oproepe vir prysplafonne verwring SA demokrasie
Minister spreek boere toe in Muldersdrift
Minister spreek boere toe in Muldersdrift Owen Kock Te midde van oproepe deur die Demokratiese Alliansie dat die minister van landbou, bosbou en visserye Tina Joemat-Pettersson afgedank word, is sy Vrydag die...
'Violent attacks not unique to farmers'
'Violent attacks not unique to farmers' Johannesburg - The SA Institute of Race Relations says farmers in the country are not uniquely vulnerable to armed attacks. An analysis of data on farm attacks showed...
Over 100 million potential meals lost due to fires
Over 100 million potential meals lost due to fires Lani Fouché Bloemfontein - Over 100 million potential meals have been lost due to the thousands of hectares of farming land that were gutted by veld fires in...
Regering en landbouers werk deesdae beter saam
Regering en landbouers werk deesdae beter saam Owen Kock Die Suid-Afrikaanse regering besef dat die landbousektor ‘n baie belangrike rol speel in die ekonomie van die land, en daarom is die samewerking tussen...
Minister bevestig grondhervormingsbeleid
Minister bevestig grondhervormingsbeleid Dane Beisheim Kaapstad - Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het die regering se beleid bevestig dat 30% van wit...
Werkgewer/werknemer-verhouding kardinaal vir stabiliteit
Werkgewer/werknemer-verhouding kardinaal vir stabiliteit Pieter Möller Die verhouding tussen werkgewer en werknemer op plase is van kardinale belang vir 'n stabiele landelike omgewing. Die waarde van ‘n...
Produsente se reaksie oor regering se wegbeweeg van die gewillige koper gewillige verkoper konsep
Produsente se reaksie oor regering se wegbeweeg van die gewillige koper gewillige verkoper konsep Die regering se wegbeweeg van die konsep van gewillige koper en gewillige verkoper om die grondhervormingskwessie van Suid-Afrika aan te spreek, het verskillende reaksies...
Mthatha Interstreekkongres van die wolboere
Mthatha Interstreekkongres van die wolboere Interstreekkongres van  wolboere in Mthatha Pieter Möller van OFM gesels met Harry Prinsloo, voorsitter van die Nasionale Wolkwekersvereniging, oor die...
Grondhervorming en voedselsekerheid: Sieninge in landbousektor
Grondhervorming en voedselsekerheid: Sieninge in landbousektor Landbousektor se ervaring van die regering se planne rakende voedselsekerheid en grondhervorming Pieter Möller is in gesprek met prof. Herman van Schalkwyk,...
Protesaksies en swak dienslewering bekommer landbousektor
Protesaksies en swak dienslewering bekommer landbousektor VRYSTAAT LANDBOU BEKOMMERD OOR DIENSLEWERING IN DIE PROVINSIE Toenemende gewelddadige protesaksies teen dienslewering by  Vrystaatse dorpe, werk negatief in...
'Slegs 37 000 kommersiële boere in SA'
'Slegs 37 000 kommersiële boere in SA' Christopher Motabogi Bloemfontein - Agri SA kan nie alleen die probleem van dalende getalle van kommersiële boere aanspreek nie. Theo de Jager, visepresident...
First 1 Last