'Nampo provides massive economic injection'
07:44 (GMT+2), Tue, 14 May 2013
Dirk Kok -
Bothaville - The gates have opened for this year’s Nampo Harvest Day in Bothaville. Highlights include 4x4 demonstrations, the popular farming...
VS Jongboer van die Jaar aangewys
06:21 (GMT+2), Fri, 19 April 2013
Lani Fouché -
Bloemfontein - Danie Slabbert is gisteraand as 2013 se Vrystaatse Jongboer van die Jaar aangewys. Slabbert, van Pieter Slabbert Boerdery naby...
Plaaswerker-afdankings begin in NW
09:55 (GMT+2), Fri, 15 February 2013
Christopher Motabogi -
Dit is amptelik aangekondig dat plaaswerkers in Noordwes afgedank sal word weens die pas aangekondigde minimumloon-verhoging vir werkers in...
Groot styging in melkpryse voor winter verwag
06:51 (GMT+2), Thu, 07 February 2013
Christopher Motabogi -
Verbruikers kan ‘n groot styging in melkpryse voor winter vanjaar verwag, danksy melkboere se hoë insetkoste en vandeesweek se...
Lusern vir Ghaapse boere bring verligting
12:31 (GMT+2), Thu, 22 November 2012
Pieter Möller
Douglas - Gratis lusern aan boere in nood in die brandgeteisterde Ghaapse plato, sal groot verligting vir boere bring. So sê GWK-woordvoerder,...
Melkbedryf steeds wankelrig
12:57 (GMT+2), Tue, 20 November 2012
Pieter Möller
Bloemfontein - Die laaste paar maamde was 'n afdraende pad vir die melkbedryf, nadat daar vroeg in die eerste helfte van die jaar tekens van...
Normaliteit in Wes-Kaap verwelkom: AgriSA
14:35 (GMT+2), Mon, 19 November 2012
Agri SA verwelkom die gesprekke en aanduidings dat die onwettige landboustakings en gepaardgaande geweld, brandstigting en intimidasie tot ‘n einde sal kom.
So...
Arbeidsonrus in Wes-Kaap verniel mededingendheid
14:28 (GMT+2), Thu, 15 November 2012
Pieter Möller
Die arbeidsonrus in die Wes-Kaap verniel mededingendheid en lewer dit uit aan markte waar slegs die beste van die beste aanvaar word. So sê...
Wolskeersels vir foute gemonitor
14:23 (GMT+2), Wed, 07 November 2012
Suid-Afrika moet verseker dat sy reputasie as verskaffer van gehaltewol gestand gedoen word.
So sê Cape Wools in ‘n verklaring nadat hulle onlangs besluit...
Watergebruik van plaasdiere in die soeklig
12:11 (GMT+2), Tue, 06 November 2012
Kommer bestaan oor die feit dat vee en plaasdiere vir groot hoeveelhede waterverbruik blameer word, sê die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Veekunde in ‘n...
SA wynbedryf vorder in China
13:08 (GMT+2), Mon, 05 November 2012
Pieter Möller
Suid-Afrika is tans die agtste grootste wynproduserende land in die wêreld, en hoewel China in die vyfde plek is, vorder die uitvoer van...
Produksie en bemarking steeds belangrike skakel
14:40 (GMT+2), Tue, 30 October 2012
Pieter Möller
Met bemarkingskanale wat grootliks in die Suid-Afrikaanse boerdery-omgewing gevestig is, gebeur dit al hoe minder dat boere ‘n produk begin...
Nuwe veevoer vir Afrika
11:44 (GMT+2), Fri, 26 October 2012
‘n Nuwe veevoer vir die Afrika-vasteland is bekendgestel.
Allafrica.com berig dat die Universiteit van Makarere in Uganda, die nuwe voer ontwikkel het, wat met...
Boere probeer ernstig krag bespaar
14:14 (GMT+2), Mon, 22 October 2012
Pieter Möller
Goeie vordering word gemaak om die landbousektor bewus te maak van energiebesparing. So sê Eskom-woordvoerder, Pannetjie Rossouw.
Hy...
Boere in afwagting oor ANC-konferensie
14:16 (GMT+2), Tue, 16 October 2012
Pieter Möller
Boere kyk in afwagting na die ANC se verkiesingskonferensie wat oor minder as twee maande in Bloemfontein gehou word.
Politieke ontleder van die...
VS grondoudit vorder fluks
14:32 (GMT+2), Wed, 19 September 2012
Pieter Möller
Bloemfontein - Die grondoudit wat tans in die Vrystaat gedoen word, vorder goed. So sê Vrystaat Landbou-woordvoerder oor grondsake, Jack...
Zastron farmers receive livestock
10:44 (GMT+2), Wed, 19 September 2012
Lani Fouché
Zastron - Sixteen emerging farmers from the Zastron district in the Free State received livestock from the provincial department of Agriculture and...