VL hou streekvergaderings
15:13 (GMT+2), Mon, 20 May 2013
Vrystaat Landbou hou môre (Dinsdag, 21 Mei), Woensdag en Donderdag streekvergaderings op onderskeidelik Wepener, Trompsburg en Steynsrus.
Môre se vergadering...
Reën bring verligting vir Noord-Kaap boere
16:52 (GMT+2), Wed, 03 April 2013
Owen Kock
Die onlangse reënval het verligting gebring vir landbouers in die Noord-Kaap - veral in brandgeteisterde gebiede.
Voorsitter van Agri Noord-Kaap,...
VS Landbou veroordeel jongste plaasaanval
14:15 (GMT+2), Thu, 10 January 2013
Bloemfontein - Vrystaat Landbou het die jongste plaasaanval in die provinsie ten sterkste veroordeel.
Die organisasie sê in ‘n verklaring, die slagoffers,...
Om as span saam te werk, belangrik: Neil Retief
12:08 (GMT+2), Wed, 21 November 2012
Pieter Möller
Robertson - Goeie strukture en om lekker saam te werk, is maar 'n paar eienskappe om 'n suksesvolle boerdery aan die gang te hou. So sê Neil...
Sensus 2011 bring perspektief in die landbou
14:23 (GMT+2), Thu, 01 November 2012
Pieter Möller
Landbou kan ‘n enorme rol speel om ‘n verbetering van inkomste-geleenthede in Sentraal-Suid-Afrika teweeg te bring. So sê die...
Huldeblyke vir Pieter Meyer
14:17 (GMT+2), Thu, 01 November 2012
Pieter Moller
Huldeblyke stroom steeds in na die skielike afsterwe verlede week van 'n gewilde landbouleier in die Noordwes Provinsie, Pieter Meyer.
Meyer, wat in...
GWK-landmarkwinkels presteer weer
14:06 (GMT+2), Wed, 17 October 2012
Pieter Möller
Die gewilde jaarlikse kompetisie van LandMark se winkel van die jaar het vanjaar weer uitstekende resultate opgelewer.
So sê Rupert...
Mantashe hoofspreker by AgriSA-kongres
13:10 (GMT+2), Mon, 08 October 2012
Owen Kock
ANC Sekretaris-generaal Gwede Mantashe is die hoofspreker op AgriSA se tweedaagse-kongres wat Donderdag in Muldersdrift afskop.
AgriSA se Hans van...
Damme se watervlakke op 2 Oktober 2012
11:34 (GMT+2), Tue, 02 October 2012
VAALDAM
Hoogte : 19.61 meter Persentasie: 67.77%
Invloei: 36.3 m3/s
Uitlaat 15.07 m3/s Reënval 0
BARRAGE
Uitlaat: 15.06 m3/s Reënval...
Noord-Kaap boer vooruit
14:31 (GMT+2), Thu, 27 September 2012
Pieter Möller
Landbou in die Noord-Kaap word gekenmerk aan boerdery op groot uitgestrekte oppervlaktes. Daar is egter ’n paar boerdery wat veral uitstaan...
Sweet times for US cows
07:25 (GMT+2), Mon, 24 September 2012
Kansas City - Mike Yoder's herd of dairy cattle is living the sweet life.
With maize scarcer and costlier than ever, Yoder increasingly is looking for cheaper...
Landbou dept ontken gerugte van goue handdruk
08:36 (GMT+2), Wed, 12 September 2012
Johannesburg - Die department van landbou, bosbou en visserye het gerugte dat hy sy geskorste direkteur-generaal ‘n “goue handdruk” van R2,5 miljoen...
Biofuel, minister's announcement welcomed
13:42 (GMT+2), Mon, 27 August 2012
Minister Dipuo Peters’s announcement over the weekend regarding the obligatory blending of biofuel in the future is a positive step in the right direction. This is...
'Misdaad is teenproduktief vir werkskepping'
14:13 (GMT+2), Fri, 24 August 2012
Bloemfontein - Suid-Afrika bevind hom meer en meer in ‘n moddergat na die onlangse sinnelose aanval op die Amerikaanse burger van Ladybrand op die Lesotho-grens...
Aartappels onder die vergrootglas
13:58 (GMT+2), Fri, 24 August 2012
Pieter Möller
Pretoria - Bemarking van aartappels wêreldwyd het Donderdag tydens die tweedaagse Wêreld Varsprodukte-kongres in Pretoria onder die...