Tyson Free
Free Time with Tyson Free
Netball
Share your news:
Phone Number
082 370 1268
Email
Facebook
Twitter

Netball

Netball to receive R20 million boost
Netball to receive R20 million boost Netball received a boost on Wednesday when Spar announced that it was renewing and increasing its sponsorship of netball for another three years. The sponsorship,...
The future of South African netball is bright
The future of South African netball is bright  The future of South African netball is bright, according to Netball South Africa CEO Christine du Preez. Du Preez was speaking after the preliminary under-21...
Vierhoekige reeks uiters waardevol vir Proteas ten spyte van nederlae
Vierhoekige reeks uiters waardevol vir Proteas ten spyte van nederlae Die ervaring wat die Proteas in die vierhoekige reeks in Australasië opgedoen het was van onskatbare waarde, ten spyte van die nederlae wat die span gely het.
Quad series a wake-up call for SA netball
Quad series a wake-up call for SA netball Proteas netball coach, Elize Kotze, says her team has taken huge steps while taking part in the highly competitive Quad Series in Australia and New Zealand over the last...
Proteas 'groei' ten spyte van nederlaag
Proteas "groei" ten spyte van nederlaag Die Suid-Afrikaanse netbalspan het hul wedstryd in die vierhoekige reeks teen Brittanje gister met 63 doele teen 52 in Sydney verloor.
Proteas tevrede ten spyte van nederlaag
Proteas tevrede ten spyte van nederlaag Die hoofafrigter van die Protea-netbalspan, Elize Kotze, sê sy is tevrede met haar span se vertoning, ten spyte van hul nederlaag teen top gekeurde Australië.
Elize: Ervaring teen Nieu-Seeland van onskatbare waarde
Elize: Ervaring teen Nieu-Seeland van onskatbare waarde Die afrigter van die Suid-Afrikaanse netbalspan, Elize Kotze, sê hoewel haar span gister teen Nieu-Seeland verloor het, die ervaring wat hulle opgedoen het uiters...
Nieu-Seeland te sterk vir Proteas
Nieu-Seeland te sterk vir Proteas Die Protea-netbalspan het hul vierhoekigereeks-wedstryd teen Nieu-Seeland gister met 63-27 verloor.
Proteas ready for tough Quad Series
Proteas ready for tough Quad Series Head coach of South Africa's netball team, Elize Kotze is confident they will show an improved performance at the upcoming Quad Series in Australia and New Zealand.
Proteas glo hulle kan top drie spanne klop
Proteas glo hulle kan top drie spanne klop Die Suid-Afrikaanse netbalspan glo hulle kan die top drie spanne eersdaags op hulle toer na Australie, Nieu-Seeland en Engeland klop.
SA-netbalspan sien uit na belangrike toer
SA-netbalspan sien uit na belangrike toer Die Protea-netbalspan is slaggereed vir hul komende toer waarin hulle teen die wereld se top drie spanne te staan gaan kom.
First 1 Last