My Page | E-mail
'n Nuwe Begin
BESTEL JOU KOPIE
Naam:
Van:
Telefoon:
E-pos:
Pos Adres (Boek sal by jou naaste poskantoor afgelewer word):
Aantal Kopieë: R 140.00
In die begin het God die mens geskape na sy beeld en hulle geseën, en dit was goed. Maar met die jare heen verloor ons soms moed en vergeet hoe geseënd ons is. Dis nou tyd om jouself te vernuwe in die woord van God met behulp van Phillip Kotze se boek "'n Nuwe Begin", 'n versameling van sy gewildste Christelike oordenkings op OFM. Phillip Kotze - ' n Nuwe Begin - inspirasie vir 'n moeë siel.

Bestel "n Nuwe Begin" vandag deur jou besonderhede en afleweringsadres hier in te vul en deur hier te betaal. Die boek se prys is R100 (afleweringskoste uitgesluit). Afleweringskoste beloop R40 vir een boek met toonbank tot toonbank aflewering na jou naaste poskantoor. 'n Maksimum van 3 boeke kan op een slag bestel word met 'n afleweringskoste van R50 vir 2 tot 3 boeke met toonbank tot toonbank aflewering na jou naaste poskantoor.

As jy 'n elektroniese oorplasing of direkte bankdeposito wil maak, gebruik asb. jou naam en van as verwysing en faks / epos 'n afskrif van die depositostrokie of bewys van betaling na 051 50 50 929 of marjory@ofm.co.za. Sluit ook asb.jou afleweringsadres in.

OFM se bankbesonderhede is:
ABSA
Rekeningnommer: 4061984099
Takkode: 334334

Let asb. op dat OFM nie verantwoordelik gehou sal word vir afleweringsbesonderhede / instruksies wat verkeerd deurgegee is nie.
Home | Disclaimer |  Privacy Policy
© 2010 OFM - All rights reserved
Follow us on Twitter Follow us
on Twitter
Join our Facebook Page Join us on
Facebook
Online Publishers Association OFM Digital Platforms