|
|
|
 |
|
OFM is keeping it warm in the winter with more chances to win with No Repeat Workdays, every Monday to Friday from 09:00 to 17:00. R1 000 kan joune wees as jy die eerste persoon is om ons te laat weet wanneer ‘n liedjie tussen 09:00 en 17:00, Maandag tot Vrydag, herhaal is.
Wanneer jy ‘n herhaling hoor, stuur die naam van die liedjie en kunstenaar na repeat@ofm.co.za en jy kan R1 000 in kontant wen. Listen out for No Repeat Workdays, every Monday to Friday from 09:00 to 17:00 on OFM – the sound of your life.
|
|
|
|
|
|