My Blog | Email Me | Listen Live
Rian van Heerden Rian van Heerden
Mail Email WOMF WOMF Podcast Podcast Mambo Jumbo Blog Mambo Jumbo Blog
Mambo Jumbo

So kom ek vertel jou van die OFM middag “drive” program “Mambo Jumbo” : Sommiges hou baie daarvan en ander hou glad nie daarvan nie. Wil jy nog iets weet? OK, OK….sommiges kla daaroor ander kla nie daaroor nie. Nog iets? Ai, ai…jy put my uit.

Maar as jy regtig wil weet: dit word aangebied deur myself, Rian E. van Heerden en dan is daar Margarine (soms besig met die verkeer) en ou Bernie (soms besig met die sport). Ons weet die meeste van die tyd self nie wat gaan gebeur tydens ‘n episode van Mambo Jumbo nie…dit gebeur sommer. Ons het al ou Charlie, die sjimpansee by die Zoo laat ophou rook, ons het al Habanero chilies verober (klink nie indrukwekkend nie totdat jy self een try), Margarine het al die YMCA in die verkeer gaan doen….en paal gedans, ek en ou Bernie het al mekaar met ‘n PVC lat toegetakel, daar was die koeksister kompetisie en Maljan (ons stunt ou) in ‘n taxi/doodskis…en met hand-en voet boeie in die Spur en Casino. Daar was al ‘n reusagtige hond in die studio (wat ons die trappe moes ophelp) en een wat foutiewe kabels uitsnuffel, om nie te praat van die tarantula’s nie….o ja, en die kortste vroutjie in die wêreld. En dan was daar die tokolossie insident..

Dan is daar ook Hennnryyy…wat saam met ons almal wat in die nuus is gereeld met sy produksies help afrip en natuurlik goeie ou Gerald, die kristalballeser, wat elke Woensdagmiddag ons gekwelde luisteraars se toekoms voorspel (dis nou as ‘n luisteraar nie besig is om my fortuin te vertel nie).
En so gaat ons maar aan.

Totdat die vlaggie waai.

Chat met jou vanmiddag.

About Me...
Hi, I’m Rian van Heerden. So hier is ek nou uiteindelik by OFM en ja, ek verneem sommige mense het, na die nuus genbreek het, aan hulle mieliepap gestik. Maar vriende, laat vrees julle nie beetpak nie. Ons gaan pret hê soos lanklaas op die draadloos of op die “gramophone” was. Tune in to my show, Mambo Jumbo, every weekday from  15:00 to 18:00.

Presenter Profile

You said what?!
I was interviewing a woman who survived a suicide attempt. She shot herself through the head and without realising exactly what I was saying, I asked: “So what’s the first thing that went through your head when you pulled the trigger?”

Pet hate?
Onkunde.

Did you know?
Ek het ‘n baie klein hartjie.

My motto in life
Dare to be great!

Rian in a nutshell
It’s an integral part of his personality to speak his mind and to have an informed opinion on just about everything. That’s normal for someone who hates ignorance and believes too few people are prepared to say what they think. Why would you think that’s controversial? Tune in to Mumbo Jumbo with Rian van Heerden weekdays at 3pm. You might not agree with him, but he won’t leave you cold…

My Podcasts
Download
Ons gesprek met Steve Hoffmeyr
Added: 09/04/2010 17:15:17
Download
Steve Hofmeyer delivered a poem at the memorial service of Eugene TerreeBlanche
Added: 09/04/2010 15:09:00
Download
Pik Botha gesels met Mambo Jumbo
Added: 06/04/2010 11:53:01
Page 1 of 25 [1 2 3 4 5 6 7 8 9 10Next : Last

WOMF | Playon | Redstar Talent | OFM Wheels | OFM Business Directory | Love Online | Get It
Home | Disclaimer |  Privacy Policy
� 2010 OFM - All rights reserved
Follow us on Twitter Follow us
on Twitter
Join our Facebook Page Join us on
Facebook
Online Publishers Association OFM Digital Platforms