My Blog | Email Me | Listen Live
Yellow Door
Ilse Smalberger Masterchef: Kimberley

Skoene laat Ilse Smalberger koud. Handsakke ook. Sy sal net nou en dan 'n CD koop. Maar laat haar los in 'n winkel met resepteboeke en die Kaap is Hollands!
Willemien Marais Opruiende propagandamusiek

Ons het almal 'n paar donker geheime in die CD-rakkie. Ons luister daarna wanneer ons alleen in die kar ry. Ons sing kliphard saam met wat ons reken die regte lirieke is. Willemien Marais (eienaar van 'n Christa Steyn-CD) bloos bloedrooi.
Ilde Roos 31 Things

Ever see the movie "The Bucket List"? Ilde Roos tells you her interpretation of this. What do YOU still want to do with your life?
Elzette Boucher You like, you buy

"Lookie, lookie", inseksosaties en ongevormde indrukke sorg vir 'n besonderse koopervaring met 'n onlangse besoek aan 'n snikhete Chinese straatmark. Deur Elzette Boucher.
Johrné van Huyssteen Hoofseun in Blou en die Taakmagman

'n Onlangse ondervinding met 'n polisieman het Johrné van Huyssteen laat wonder of verkeersfoute dan deesdae 'n groter sonde is as 'n bankroof.
Mariza Van Wyk Die Matie voorbladfoto veroorsaak opskudding

Die Matie se voorbladfoto van hierdie week veroorsaak behoorlike ontsteltenis by sekere studente. Mariza van Wyk wonder wat die ware oorsaak is van die heftige reaksies en wat dit vir vryheid in die media in die wyer konteks simboliseer.
Herman Veitch A strong woman or a woman with strength?

After speaking at a woman's day celebration, Herman Veitch decides it is time to pay tribute to all women.
Ilse Smalberger 'n Nuwe seisoen in 'n nuwe huis

Huiskoop is nie perdekoop nie. Maar as jy die regte een gekry het, is dit sekerlik soos om geboorte te skenk. Ilse Smalberger sê jy vergeet die pyn en al wat oorbly is die blydskap en opgewondendheid!
Albé Grobbelaar Twee vreeslose vroue en 'n formidabele Ford

Enigiemand wat al in Afrika getoer het, sal vir jou ss dis nie kinderspeletjies nie. Kan jy jou indink hoe 'n groot uitdaging dit sewe dekades gelede moes wees om jou kar te pak en die Donker Kontinent in te vaar? Veral as jy 'n vrou is. Albé Grobbelaar vertel:
Ilde Roos Baby tjoklit

Die geboorteproses is 'n wonderwerk. Ilde Roos het dit ervaar saam met Paulina toe klein Palesa in die lewe gebring is.
Karien Jordaan Suurknol de Bitterbal

Suurpruime steek Karien Jordaan dwars in die krop - maar meestal maak dit haar net hartseer.
Willemien Marais Roomysdag op Swartkop

Drogbeelde, hersenskimme, meerkatte en pienk-en-wit roomys uit 'n rooi koelboks. Willemien Marais se eerste bike trip het al die elemente van n Salvador Dali-skildery.
Ilde Roos 'n Klein bietjie gee maak 'n groot verskil

Ilde Roos wonder hoe sy 'n verskil kan maak in net 67 minute - en kom agter dis makliker as wat 'n mens dink.
Elzette Boucher Reisseëninge en selfoonloses

Kan mens nog werklik afsprake nakom sonder om na die selfoon te gryp en ter elfder uur die reëlings te verander? Elzette Boucher het die naweek uitgevind wat dit verg.
Johrné van Huyssteen Los gedagtes

Johrné van Huyssteen sit op dag een van die Mandela Dag se motorfietstoer. Die sokker is pas verby en hierdie blog is net 'n paar los gedagtes oor die maand wat verby is en ook die maand wat kom.
Mariza Van Wyk "tyd is die verskietende komeet van geheue wat die hemel met vonke bestrooi"

Die verloop van tyd impliseer 'n tipe verlies aan betekenisvolle mense en dinge en gebeurtenisse. Mariza van Wyk besin oor verskillende vorme van nostalgie en die feit dat 'n mens nie slegs 'n hulpelose bystander hoef te wees nie.
Herman Veitch Appreciation of beauty

Herman Veitch appreciates the legacy the Soccer World Cup has on South Africa and then challenges us to develop all the possibilities it offers.
Albé Grobbelaar Ereblyk aan 'n Eentonner

Albe Grobbelaar ry al vandat Madiba president geword het met dieselfde bakkie. En met die kilometerlesing vinnig op pad na die halfmiljoen-merk, besin hy oor n man en sy motor, en bring hulde aan sy kanniedood kar.
Ilse Smalberger Junie - Die Maand van Verlang

Vir Ilse Smalberger is Juniemaand 'n maand van wipplank-emosies, en nie eers die sokker kan die hartseer verdryf nie.
Karien Jordaan Jy dink jy's cooler as ekke

Benoni is weer in die nuus. Karien Jordaan reminis oor die kinders van Woodstock, Bellville en Parow wat die juk van dié plekke uiteindelik by die agterdeur uitgegooi het.
Page 1 of 9 [1 2 3 4 5 6 7 8 9]
WOMF | Playon | Redstar Talent | OFM Wheels | OFM Business Directory | Love Online | Get It
Home | Disclaimer |  Privacy Policy
� 2010 OFM - All rights reserved
Follow us on Twitter Follow us
on Twitter
Join our Facebook Page Join us on
Facebook
Online Publishers Association OFM Digital Platforms