Yolanda Maartens
A Slice of Life with Yolanda Maartens
Yellow Door

Yellow Door

Hoe om jou kommer weg te kook
Hoe om jou kommer weg te kook Dane Beisheim leer deesdae hoe om sy man te staan in die kombuis, en het in die kulinêre proses sommer ook iets oor homself wyser geraak.
Vir die liefde van die saak en vir boeke
Vir die liefde van die saak en vir boeke Uiteindelik weet Elsabe Pepler van nog iets wat haar (hierdie jaar) opgewonde en gelukkig maak.
Do something
Do something People who say it cannot be done should not interrupt those who are doing it - George Bernard Shaw. Herman Veitch shares his experience of a real life example that confirms Mr Shaw’s wisdom and invites the reader to take action.
Amanda Strydom deur die sleutelgat
Amanda Strydom deur die sleutelgat Amanda Strydom, een van die gewildste en mees geliefde sangeresse en liedjieskrywers in Suid-Afrika.
Dit was die maand wat was
Dit was die maand wat was Die 24/7 worsmasjien van nuusgebeure maal onverbiddelik voort. Albe Grobbelaar staan by ‘n klompie stories stil.
Communicate with Integrity
Communicate with Integrity Richard Chemaly takes a shot at those repeat offenders who butcher language for the sake of their own laziness.
Martha
Martha Wanneer Martha lag, maak die lewe vir Tanya van Buuren sin.
The meek shall inherit the earth
The meek shall inherit the earth David Morrison contemplates the profundity of the word 'peaceful'.
Deon Lotz deur die sleutelgat
Deon Lotz deur die sleutelgat Deon Lotz, gewilde teater-, radio- en rolprentakteur is bekend om sy rolle in onder meer ‘Skoonheid’, ‘Roepman’ en ‘Stuur groete aan Mannetjies Roux’. Hy skiet tans in Meiringspoort aan die fliek, ‘Faan se trein’.
Tirasberg en die Ooswind
Tirasberg en die Ooswind Hoe Karien Jordaan verblyfreg verdien het.
I am what I am
I am what I am Acquired Savant Syndrome is nou wel nie een van die nuwe quirks van Margarine se rondgeskommelde brein nie, maar, nie net is dit ongelooflik interessant en intriguing nie, dit het haar laat besluit om weer… wag, lees en sien self.
My held: Elon Musk
My held: Elon Musk Rita Nel ontdek 'n wonderlike manier om haar 'Tukkie-skap' te verdedig.
Annie Malan deur die sleutelgat
Annie Malan deur die sleutelgat Annie Malan is ‘n bekende aktrise en model. Sy besit ook ‘n uiters suksesvolle direkte bemarkingsakeonderneming.
Maandag, o liewe Maandag
Maandag, o liewe Maandag Vir Cathy de Lange is Maandag ‘n moeilike dag. Is dit regtig? Of is dit net ‘n stigma?
’n Nuttige vaardigheid vir die verantwoordelike burger
’n Nuttige vaardigheid vir die verantwoordelike burger Daar is veel meer as net ‘n hartklop tussen lewe en dood. ‘n Kort-kortverhaal deur Willemien Marais.
As alles maar so eenvoudig was
As alles maar so eenvoudig was Christo Olivier laat nie sommer met sy kop smokkel nie.
Hennie van Greunen deur die sleutelgat
Hennie van Greunen deur die sleutelgat Hennie van Greunen is ‘n hoogs suksesvolle en veelbekroonde skrywer, regisseur, vertaler en vervaardiger. Gehore stroom na sy werk by al wat ‘n kunstefees is. En boonop is hy ‘n plat-op-die-aarde mens. Beskeie oor sy vele talente.
Sinkgate van die lewe
Sinkgate van die lewe Sinkgate op die oppervlak ontstaan omdat daar ongevulde ruimtes diep onder die aarde se oppervlak is. Niks kan gedoen word om die oppervlak te stut of in posisie te hou nie. Tienie Crous glo dis dieselfde met die lewe.
Kwaggas, Jack Russells en snoek
Kwaggas, Jack Russells en snoek Dane Beisheim vertel van sy eertydse vrees vir ouer word, en hoe hy, op die mees onwaarskynlike plek, daardie angstige gevoelens met die hulp van ’n kinderlike verbeeldingsvlug opsy geskuif het.
Facebook Me Facebook You
Facebook Me Facebook You Megan Watkins declares her love for Taylor Swift and discovers exactly why Facebook doesn't matter.
’n Brief aan my beminde
’n Brief aan my beminde Elzette Boucher vat 'n vet kans en publiseer 'n brief gerig aan die liefde van haar lewe…
As jou woorde opraak...
As jou woorde opraak... Woorde is vriende. Hulle sus, bemoedig, vermaak en kan selfs jou brood en botter wees. Tog, sê Ilse Smalberger, raak die woorde soms weg.
Janie du Plessis deur die sleutelgat
Janie du Plessis deur die sleutelgat Ons ken Janie du Plessis op televisie, op tydskrif-voorblaaie, as akteur en filmster, as skrywer, as eiendomsontwikkelaar en mees onlangs as kanker-aktivis.
Be in the Zone at Work
Be in the Zone at Work We spend most of our time at work, but not everyone enjoys it. Herman Veitch shares the actions to take in order to make the day at work meaningful.
Op die linkeroewer van die Seine in Parys
Op die linkeroewer van die Seine in Parys Nothing revives the past so completely as a smell that was once associated with it (Nabokov). Blinde en dowe Helen Keller het gesê “reuk is ‘n...
First 1 2 3 4 5  ... Last