In the News
Man in Vrystaat vasgetrek met dwelms
--- Charné van der Merwe 20 Apr 2024“Polisie het inligting ontvang dat hy moontlik Khat vervoer.” ‘n Vragmotorbestuurder is in die Vrystaat in hegtenis geneem weens die onwettige besit van en handel in dwelms.Die verdagte man (41) is by die Colesburg-vulstasie in hegtenis geneem nadat die polisie inligting ontvang het dat hy moontlik Khat vervoer, sê lt. kol. Sergio Kock.Twaalf bokse ..Read More