In the News
Salileni Dagsorgsentrum in Bethlehem vra die gemeenskap vir hulp
--- Admin 24 Apr 2024Sentrums soos Salileni in Bethlehem skep ‘n veilige omgewing vir volwasse gestremde persone waarin hulle optimaal, volgens elkeen se individuele vermoëns en beperkings kan funksioneer. Persone met gestremdhede voel dikwels uitgesluit, vereensaam en leef sosiaal geïsoleerd. Louisa van den Berg, bestuurder van die Salileni Dagsorgsentrum in ..Read More