In the News
Beskerm jou gesin dié winter so teen griep
--- Charné van der Merwe 25 Apr 2024“Die entstof kan op selfs net ses maande ontvang word en dis van kardinale belang dat mense wat babas jonger as ses maande het, die entstof kry.” Dis weer daardie tyd van die jaar: sneesdoekies en rooi neuse net waar jy kyk. Met die winterseisoen nou in volle gang, is verkoue en griep aan die orde van die dag.In Suid-Afrika eis dié virale plaag ..Read More