In the News
Vermoorde SUT-student op Viljoenskroon ter ruste gelê
--- Zenande Mpame 19 Apr 2024“Hierdie jong man sal hierdie naweek ter ruste gelê word.” Die vermoorde student van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se begrafnisdiens vind Saterdag (20/4) op Viljoenskroon in die Noord-Vrystaat plaas. Thato Molaudi (19) is Dinsdagoggend (9/4) buite sy blyplek in King Edwardstraat, Willows, aangeval terwyl hy op pad was om sy ..Read More