In the News
Ontdek die waarde van kunsterapie vir kinders en volwassenes
--- Admin 25 Apr 2024Die krag van kuns en hoe dit jou kan help as jou kinders uit die huis is of as jy dalk onlangs afgetree het. Die veelsydigheid van kuns en die dieper waarde van kunsterapie is waaroor gesertifiseerde kunsterapeut Isme Zijlstra van Bloemfontein gesels tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens. Sy vertel ook wat kuns vir haar beteken en hoe ..Read More