In the News
Speuder van Vaaldriehoek verdagte in jong pa se moord
--- Charné van der Merwe 23 Apr 2024“Die moord is deur kringtelevisiekameras voor Swart se werksplek afgeneem, en hy is glo deur meer as 20 koeëls getref.” Die verdagtes, onder wie ’n speurder, wat in hegtenis geneem is vir die sluipmoord op ’n jong pa van Vereeniging, moet weer Dinsdag (30/4) in die hof verskyn vir ’n formele borgaansoek.Die slagoffer, Armandt Swart (30), het ..Read More