On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Kerk Bloemfontein-Wes Drive-Thru

NG Kerk Bloemfontein-Wes Drive-Thru

Ons verkoop heerlike vetkoeke met kerriemaalvleis @ R30 sonder poeding en @ R40 met poeding op 28 Januarie. Plaas asb bestellings by Ria (083 259 4071) voor of op 24 Januarie. Bestellings kan tussen 16:00 - 18:00 afgehaal word by NG Gemeente Bloemfontein-Wes in Walter Sisuluweg 8 (Ou Haldonweg).

Venue: NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente  | Event date:  28 January 2022, 16:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Walter Sisuluweg 8 (Ou Haldonweg), Willows, Willows  | Contact Number:  083 259 4071  | Contact Email:  ngkbw@bloemonline.co.za
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.