On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: NG Heuwelkruin Klereverkoping

NG Heuwelkruin Klereverkoping

NG Kerk Heuwelkruin hou 'n klereverkoping op 8 Julie 2022 vanaf 12:00 by die kerksaal. Kom snuffel vir 'n winskopie en help op so manier ook minderbevoorregtes. Fondse ingesamel gaan vir barmhartigheid.

Venue: NG Kerk Heuwelkruin saal  | Event date:  08 July 2022, 12:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Stratfordstraat 43, Heuwelsig  | Contact Number:  051-4366634 (tussen 08:00-13:00)  | Contact Email:  hkruin@ngheuwelkruin.org.za
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.