On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Stap vir Siesta

Stap vir Siesta

Dames, kom stap vir Siesta aftree oord op Sat 25 Feb by Doringbos buite Bloemfontein. Daar is 'n 2,5km tot 10km in 'n natuurreservaat langs die Modderrivier. Stappers is welkom om die Vrydagaand al in te boek! Saterdagoggend stap ons en ontbyt is ingesluit. Fondse gaan vir Siesta!

Venue: Doringbos Bloemfontein  | Event date:  25 February 2023, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Farm Uitvlugwes Bloemfontein  | Contact Number:  0823768902  | Contact Email:  doringbos@r64.co.za
View All

News

Elon Musk kondig sy ‘America Party’ amptelik aan

Die Suid-Afrikaans-gebore tegnologie-miljardêr en entrepreneur Elon Musk het die stigting van ’n nuwe politieke organisasie, die “America Party”, aangekondig en daarmee sy amptelike toetrede tot die...  Read More


Staatshoofde kom byeen in Rio de Janeiro vir Brics-beraad

Alle oë is op Rio de Janeiro, waar staatshoofde en afvaardigings van regoor die wêreld verwelkom gaan word vir die 17de Brics-beraad.  Read More


Peperduur ruimtebegrafnisseremonie misluk

’n Simboliese laaste reis na die ruimte het in hartseer ontaard vir talle families in rou, toe ’n ruimtebegrafnismissie tragies geëindig het.  Read More


Australië bied wêreld se eerste visum weens klimaatsverandering

Namate stygende seevlakke klein eilandnasies dwing om skuiling te soek, het Australië met ’n projek vorendag gekom.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.