’n Bybeltoer van 12 dae na Turkye.
’n Bybeltoer van 12 dae na Turkye waartydens besoekers die kans sal kry om in die voetspore van Paulus te loop, asook om die sewe gemeentes van Openbaring te besoek, vind volgende jaar plaas. Toerlede sal op 12 Junie 2020 vertrek. Dit kos R31 990 per persoon (teen ’n wisselkoers van R14,30 per dollar). Belangstellendes kan dr. Ben Joubert by 082-921-0348 bel of e-pos na benjoubert7@gmail.com stuur.
Venue: Turkye
| Event date: 12 June 2020, 09:00
| Area: Free State
| City: Riebeeckstad Welkom
| Address:
Advertisement
Advertisement