On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Trompsburg Primêr: Mathys Roets in E-konsert

Trompsburg Primêr: Mathys Roets in E-konsert

Trompsburg Primêre Skool, in samewerking met die VVA, bied 'n e-konsert aan met Mathys Roets! Hierdie konsert samel geld in vir die skool se arbeidsterapie projek, wat ook nou met die terugkeer van kinders na die skool weer belangrik raak! Ondersteun ons en geniet Mathys se ongelooflike stem! Bespreek deur www.mathysroets.co.za te besoek!

Venue: Elektronies  | Event date:  05 June 2020, 19:00  | Area:  Free State  | City:  Trompsburg  | Address:  | Contact Number:  0842529461 per Whatsapp of Telegram  | Contact Email:  skoolhoof@trompieprim.co.za
View All

News

Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.