On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: GOEIE NUUS FABRIEK CHARITY GLOWSHOW

GOEIE NUUS FABRIEK CHARITY GLOWSHOW

Vry Jun 19, 18:00 - Sat Aug 15, 18:00. R60 per gesin. Kom geniet 'n Lofontploffing van hedendaagse lof en aanbiddingsmusiek, grapjas Norman, reusagtige Glowpoppe, Bernard en Zoey se aksieliedjies en die Goeie Nuus Fabriek se Cool poppehanteerders. Word weer soos 'n kind en staan in verwondering oor al die verskillende glowkarakters, musiek en stories. Verander jou sitkamer in 'n familiefees van kleur, lig en musiek. Ideaal vir laerskoolkinders, kleuterskole, kerke en sommer die hele gesin. Kry flitse, neonklere, kleurvolle hoede, gesigverf en glowsticks gereed. Bring net wat jy het, gaan trek kleurvol aan en kom sing en dans uitbundig saam met ons. Ongeveer 45min. https://www.quicket.co.za/events/106484-goeie-nuus-fabriek-charity-glowshow/?apmid=428#/

Venue: Aanlyn  | Event date:  15 August 2020, 18:00  | Area:  Gauteng  | City:  Pretoria  | Address:  | Contact Number:  Erich - 0834196262  | Contact Email:  erich20@absamail.co.za
View All

News

Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.