Kom ondersteun hierdie jaar "Pienk Milkshakes vir Kylie" se inisiatief om fondse in te samel vir Meals on Wheels wat mense in nood help. Jy kan 'n pienk of blou buff bestel vir R60 elk en sodoende 'n bydra aan Meals on Wheels maak. Onthou ook om op die 18de Aug 2020 'n pienk milkshake te drink ter na gedagtenis aan klein Kylie wat in 2018 in 'n motorongeluk oorlede is. Haar ouers het die inisiatief begin om 'n nalatenskap te laat wat 'n verskil maak aan mense in nood. Buffs kan bestel word by Bianca by 079 502 8964 en in Bloemfontein is aflewering gratis. Aflewering buite Bloemfontein sal addisionele kostes behels.
Community Event
You are viewing: Pienk Milkshakes vir Kylie ten bate van Meals on Wheels
Pienk Milkshakes vir Kylie ten bate van Meals on Wheels
Venue: Bloemfontein
| Event date: 18 August 2020, 08:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address:
| Contact Number: 079 502 8964
| Contact Email: biancaniemand@yahoo.com
Advertisement
Advertisement