On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Bloemfontein Baptiste Kinderkerk

Bloemfontein Baptiste Kinderkerk

Aandag alle kleuters en Graad 1 - 5 kinders Wat maak jy Sondag 16 Augustus tussen 08:30 en 12:00? Ons wil jou en jou gesin nooi om 'n rit deur ons stasiebaan te vat by ons Verbywaai Duimedraai Kattemaai. Ons wil vir julle vars idees gee om julle besig te hou terwyl ons wag vir die skole om weer oop te maak. Ons gaan mekaar weer herinner waarom dit belangrik is om nogsteeds Koninkrykbouers vir Jesus te wees in hierdie tyd. So - jy wat so sit en duime draai, die tyd het genoeg verby gewaai. Kom loer in by ons Kinderderk stasies, ons volg al die COVID veiligheid regulasies. Die kuier is 'n deurry op ons stasie baan, so elkeen kan op sy tyd kom en gaan. Ons wil so graag hê jy moet 'n oog kom gooi. Jy kan sommer enige iemand saam nooi. Deel die nuus met jou hele gesin die baan sluit om 12:00 en gaan 08:30 begin. Kies 'n tyd wat dan werk vir jou! Ons wil saam jou Koninkryk bou! Onthou asb om jul eie maskers en saniteermideel saam te bring.

Venue: Bloemfontein Baptiste Kerk  | Event date:  16 August 2020, 08:30  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 1 Van Blerklaan, , Bloemfontein  | Contact Number:  051 451 1017  | Contact Email:  annette@kerk.co.za
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.