On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: CANSA Pink Walk

CANSA Pink Walk

Die jaarlikse borskankerstap sal hierdie jaar ‘n virtuele stap wees in Vrystaat en Noord-Kaap op 31 Oktober 2020. Jy kan dus jou 5km vanaf sonopkoms tot en met sonsondergang stap vir KANSA, enige plek, enige tyd. Trek pienk aan en stuur jou foto’s vir msimkin@cansa.org.za of op whatsapp 082 637 9485 en staan ‘n kans om ‘n prys te wen. Die koste is R50 per volwassene en R30 per kind. Kontak Marike Simkin by 082 637 9485 of msimkin@cansa.org.za vir meer besonderhede.

Venue: Anywhere  | Event date:  31 October 2020, 00:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 88 Melville drive , Brandwag , Bloemfontein  | Contact Number:  082 637 9485  | Contact Email:  msimkin@cansa.org.za
View All

News

Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.