On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kersmark

Kersmark

'n Kersmark, wat oor twee dae strek, 30 & 31 Okt, met verskeie uitstallers vir oud en jonk. Braaivleis, skaapstertjies, Lewerkoekies, Yankees, poedings en nog baie ander lekkernye om van te kies en keur.Kom geniet dit saam met jou gesin en kuier in die teetuin. Kontak Maralize om te kom uitstal.

Venue: AP Moedergemeente te Edna Straat  | Event date:  30 October 2020, 12:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address:  | Contact Number:  0826013337  | Contact Email:  apkkby@gmail.com
View All

News

Jaar se reën binne een dag betrap Arabiese woestyngebied onkant

“Dit is hoogs waarskynlik dat aardverhitting die storms vererger het.”  Read More


Fakkel vir Olimpiese Spele 2024 aangesteek

“Vandag is die Olimpiese Spele die enigste gebeurtenis wat die hele wêreld in vreedsame mededinging kan byeenbring.”  Read More


Trump eerste oudpresident in misdaadverhoor

“Hierdie saak is dalk die enigste van 88 kriminele aanklagte teen Trump, oor vier afsonderlike sake, wat voor die presidensiële verkiesing in November verhoor sal word.”  Read More


EU-parlement aanvaar ingrypende hervorming van asielbeleid

“Ons moet besluit wie na die Europese Unie kom en onder watter omstandighede, en nie die smokkelaars en handelaars nie.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.