23 Skrywers van verskillende Genre's kom kuier by KLERKSDORP! Toegang is gratis. Jy is welkom om jou eie piekniekmandjie te bring maar kosstalletjies ten bate van #LEEFLIEFDE sal jou kan bedien. Kom luister na die skrywers se boekgesprekke, koop hulle boeke en drink na die tyd 'n lekker koffie saam! Moenie hierdie unieke fees misloop nie. ONTHOU JOU MASKER en wees asseblief gehoorsaam aan al die COVID regulasies. Skrywers Anemari Jansen, Annerle Barnard, Anton Roodt, Cecilia Steyn, Christa van Rooyen, Constant van Graan, Dana Snyman, Fanie Viljoen, Ferdie Swanepoel, Hykie Berg, Ivor Swartz, Jana Marx, Johan Jack Smith, Louise van der Merwe, Nelia Engelbreght, Rene van Zyl, Rudi Swanepoel, Sidney Gilroy, Stefan Enslin, Stefaans Coetzee, Susan Coetzer, Wilco Naumann, Zelda Bezuidenhout.
Sanctuary Boekfees
Venue: Sanctuary
| Event date: 24 October 2020, 09:00
| Area: North West
| City: Klerksdorp
| Address: 64C Ian Str, Wilkoppies
| Contact Number: 0824793343
| Contact Email: louisevdmerwe08@gmail.com
Advertisement
Advertisement