Traffic Alerts

Wen met Immunadue

Competition Ends: Sun, 26 Mar 2017

Wat is Immunadue?

Immunadue is 'n 100% natuurlike produk wat eerstens 'n Imuunstimilant is. Dan stabiliseer dit jou pH-vlak wat baie voordele inhou met die voorkoming van kwale soos cholesterol, diabetes, arthritis, jig, osteoporose en selfs party kankers.

Die roumateriale in Immunadue is klinies bewys om bogenoemde kwale aan te spreek.

Immunadue is 'n volledige multi-vitamiene en multi-minerale produk wat ook 28 aminosure verskaf.

IMMUNADUE Eienskappe:

  • Multivitamien
  • Multimineraal
  • Sterk antioksidant
  • Immuunsisteem-versterker
  • Energieverskaffer
  • Breinstimulant
  • Bloedtonikum
  • 100% natuurlik
  • Detoksifiseerder
  • Stabiliseer die liggaam pH-Vlak

IMMUNADUE HELP MET:

  • Verkoue en griep
  • Versterking van die immuunsisteem
  • Detoksifisering
  • Vergeetagtigheid
  • Verhoging van energievlakke
  • Konsentrasie
  • Kolon- en verteringsprobleme
  • Versterking en herstel van die lewer
  • Ondersteun kardiovaskulêre organe
  • Bevegting van Depressie
  • Hantering van spanning
  • Stabilisering van bloedsuikervlakke
  • Sterk anti-inflammatoriese eienskappe
  • Artritis en jig
  • Verlaging van bloeddruk
  • Verlaging van cholesterol
  • Beveg kankerselle; keer die migrering en verdeling daarvan
  • Beveg virusse en bakterieë Kroniese moegheid
  • Beveg allergieë
  • Beskerming van die liggaam teen asma

Beskikbaar by meeste apteke en gesondheidswinkels en word deur meeste mediese fondse betaal.

Jy kan een van 5 gelukkige wenners wees wat ‘n Immunadue geskenkpak van oor ‘n R1 000 elk kan wen deur die baie maklike vraag hieronder te beantwoord.  Elke pak bestaan uit 3x 100’s Immunadue 1x Immunadue stroop, 1x Libi-Due.

Let wel: Nie meer as 5 inskrywings per persoon toegelaat nie.




EVENTS
Lush2.0 music & lifestyle festival
Dates: 14 – 16 April 2017 (Gates open 12pm on Thursday ...

Public Protector draws attention to Maluti-a-Phofung
Finance MEC Elzabe Rockman announces changes in Free State bursary scheme
DA Leader Mmusi Maimane says title deeds delivery needs to be accelerated
Democratic Alliance Leader Mmusi Maimane says corruption needs to be rooted out in all forms
Thaba Nchu Gran weeps after 4-year-old grandson drowns in a pond
Tribute to former Springbok and Blue Bulls legend, Joost van der Westhuizen
Disgruntled Heidedal residents march against drugs, unemployment
High speed head-on collision at Nelson Mandela & Du Plessis Roads intersection in Bloemfontein
VIEW ALL VIDEOS
VIEW OUR YOUTUBE CHANNEL