#KomOnsFees - stem vir jou gunsteling!
OFM is trots om deel van drie puik kunstefeeste in Sentraal Suid-Afrika te wees.
Hierdie feeste staan ’n kans om as die land se gunsteling kunstefees gekies te word tydens die jaarlikse kykNET Fiëstas.
Nomineer die Vrystaat Kunstefees, Gariep Kunstefees of Aardklop by hierdie skakel.
https://kyknet.dstv.com/wen/fiestas-2018-benoem-jou-gunsteling-fees
Benoemings is oop tot 30 November 2017 om middernag.
Advertisement
Advertisement