Local News
Deon Steenkamp se suster onder strawwe kruisondervraging geneem─── 17:18 Mon, 25 Mar 2013
Mariné Jacobs
Kimberley - Deon Steenkamp se suster, Marianna Smith, is Maandagmiddag onder strawwe kruisondervraging geneem tydens die verhoor van die minderjarige wat aangekla word van die Griekwastad trippelmoord.
‘n Sestienjarige seun staan tereg op die moorde van Deon, Christel en Marthella Steenkamp wat in April verlede jaar op hul plaas Naauwhoek doodgeskiet is.
Advokaat Willem Coetzee het Smith onder kruisverhoor geneem waartydens hy verskeie van haar bewerings betwis het.
Mariné Jacobs was in die hof en doen verslag.

Mariné Jacobs doen verslag vanaf die Noord-Kaapse hooggeregshof: