On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher?

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:14 Thu, 19 Jul 2018

Wat sê die landbou-ekonoom Kobus Laubscher? | News Article

In sy weeklikse Donderdag-insetsel op Before Dawn praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher, wat verder gesels oor die Social Progress Index (SPI) oftewel die Sosiale Vooruitgang-indeks.


Dit word gereeld gepubliseer om aan te dui wat die welstand van  mense in verskillende lande oor die wêreld heen is.  Laubscher vertel meer oor die eerste Youth Progress Index  wat ook gepubliseer is.


Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by 082-851-8254 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.