On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Agri Hour

Konferensie en opleidingseminaar fokus op ekstrusie

───   07:32 Thu, 19 Jul 2018

Konferensie en opleidingseminaar fokus op ekstrusie | News Article

In hierdie OFM-agrinuusinsetsel gesels Pieter Möller met prof. LJ Grobler verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se fakulteit ingenieurswese op die Potchefstroom-kampus oor 'n interessante konferensie wat eersdaags in Potchefstroom plaasvind.


Dié konferensie en opleidingseminaar gaan oor die bewusmaking van ekstrusie en hoe dit gebruik kan word om waarde tot landbouprodukte te voeg. 

Volgens Wikipedia verwys ekstrusie of die uitvloeiing in vulkanologie na stollingsgesteentes wat bo die aardkors  deur vulkaanuitbarstings gevorm het – dus vanweë magma wat uit die aarde uitgebars of uitgevloei het. 

Dit staan teenoor intrusie, wanneer magma in ander gesteentes ingepers word sonder om die oppervlak te bereik.

OFM-agrinuus word aan jou gebring deur NWK. Jou greep op die mark. 


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.