On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

Veediefstalverliese beloop miljoene in die Vrystaat

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:22 Mon, 15 Oct 2018

Veediefstalverliese beloop miljoene in die Vrystaat | News Article
Tommie Esterhuyse, visepresident van Vrystaat Landbou (VL)

Vrystaat Landbou (VL) is steeds bekommerd oor die oor die ernstige vorm wat veediefstal in dié provinsie aangeneem het.


Vise-president van VL, Tommie Esterhuyse, sê daar heer ook kommer oor die tendens dat roof die hoofmotief vir moorde en aanvalle op plase en kleinhoewes in dié provinsie is. Dié aanvalle kring nou wyer uit na kleiner opkomende boere.  OFM-nuus se Christal-Lize Muller het op Agri SA se kongres in Pretoria met Esterhuyse gepraat…



Dit was Vrystaat Landbou se visiepresident, Tommie Esterhuyse. Skakel Dinsdag in of Before Dawn wanneer Esterhuyse verder praat oor boere se stryd met veediefstal in dié provinsie en die oorgrens veediefstalvoorkomingsforum se vordering.


Luister na Before Dawn weeksdae van Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk.


OFM-nuus 



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.