On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agri Hour

Daar is hoop vir boere ondanks verskeie uitdagings, meen landbou-ekonoom

───   07:04 Fri, 18 Jan 2019

Daar is hoop vir boere ondanks verskeie uitdagings, meen landbou-ekonoom | News Article
Dawie Maree, FNB FOTO: OFM

'n Senior landbou-ekonoom by FNB se landbou-afdeling, Dawie Maree, gee sy vooruitskouing vir 2019.


Hy verwys na die moontlike uitkoms van die verkiesing en wat die grondbeleid se vooruitsigte kan wees. Verder praat hy oor prysvlakke se wisseling en gee landbouers hoop.

Maree praat met OFM se Pieter Möller...



OFM-agrinuus word moontlik gemaak deur NWK. Jóú greep op die mark.

Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.