On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou in Suid-Afrika het ‘n blink toekoms, sê oudminister

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:00 Mon, 27 May 2019

Landbou in Suid-Afrika het ‘n blink toekoms, sê oudminister | News Article
Roelf Meyer FOTO: OFM

Die landboubedryf in die algeheel het ‘n toenemende belangrike rol om in die wêreld asook in Suid-Afrika te speel.


Juis daarom moet landbougrond behou word vir produksie-doeleindes in Suid-Afrika, maar daar moet drastiese veranderinge op die gebied van die instelling van 'n landboubeleid plaasvind. Dit is volgens oudminister en direkteur van die In Transformation Initiative, Roelf Meyer, wat die belang van die openbare-private-groei-inisiatief (PPGI) in Suid-Afrika beklemtoon. 

Hy sê die PPGI is op ekonomiese groei van alle plaaslike bedrywe gemik. Meyer se maatskappy is in 'n raadgewende rol daarby betrokke.  

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Meyer by Graan SA se Nampo-Oesdag gepraat…



Dit was Roelf Meyer, oudminister en direkteur van die, In Transformation Initiative. Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

Om na ander insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture, en dan Before Dawn.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.