On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

VF-Plus: Die landboudepartement se beste planne help niks as provinsies geld verspil

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:25 Fri, 19 Jul 2019

VF-Plus: Die landboudepartement se beste planne help niks as provinsies geld verspil | News Article
Tammy Breedt van die Vryheidsfront Plus FOTO: Twitter

Die Vryheidsfront Plus volstaan by sy standpunt dat die wysiging van die Grondwet wat grondonteiening sonder vergoeding moontlik maak, ‘n bedreiging vir voedselsekerheid inhou.


Tammy Breedt, Vryheidsfront Plus-LP en woordvoerder vir landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, meen Suid-Afrikaners en meer spesifiek boere se reg tot eiendom word daardeur bedreig. Breedt het gereageer op die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, se begrotingsrede wat sy vandeesweek in die Parlement gelewer het. 

Breedt sê die department se beste planne en begrotings beteken min indien die provinsie nie hul deel bydra nie en geld in kaders se sakke beland. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat…




Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in vir jou landbounuusbulletins slegs op OFM. 

Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na news@centralmediagroup.co.za. 

Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. 


OFM-nuus





@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.