On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

SA-beesvleisprodusente moet mededingend raak om stryd te wen

───   06:55 Mon, 19 Aug 2019

SA-beesvleisprodusente moet mededingend raak om stryd te wen | News Article

Vir Suid-Afrika om internasionaal mededingend te bly, sal Suid-Afrikaanse beesboere ernstig moet kyk na hul bestaande produksiemetodes.


So meen Roelie van Reenen, hoof van die bestuursketting by Beefmaster, wat glo in kompeterende lande soos Australië en Amerika is daar ‘n direkte verhouding in die hele ketting van vleisverskaffing. Dit strek van die produsent tot die voerkraal tot verpakkingshuise en die kliënt. As Suid-Afrika hierdie “verskaffingsketting” kan bemeester, sal dit groot voordele vir die vleisbedryf inhou, sê hy. 

Boere moet leer om meer betrokke te raak by die bemarking van hulle produkte, om sodoende vas te stel waarvan die verbruiker hou. 

OFM-nuus se Vernon Baumann het met van Reenen gepraat…


Sien aangehegte PODCAST


Dit was Roelie van Reenen, hoof van die bestuursketting by Beefmasters.


OFM-nuus/Vernon Baumann

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.