On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

#AgriSA: Regeringsingryping broodnodig in droogtegeteisterde provinsies

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:15 Fri, 15 Nov 2019

#AgriSA: Regeringsingryping broodnodig in droogtegeteisterde provinsies | News Article

Agri SA het ‘n rampbestuursforum op die been gebring om rampbestuur in die landboubedryf meer doeltreffend toe te pas.


Willem Symington, koördineerder van dié sentrum, sê dié organisasie poog om daarmee ‘n groter impak te maak in Suid-Afrika ten opsigte van beleid en die toepassing van wetgewing om sodoende dienslewering aan die landboubedryf te verbeter. Symington, wat ook die adjunk-president van Agri Noord-Kaap is, glo in die stadium is dit nog nie nodig om Suid-Afrika tot ‘n nasionale rampgebied te verklaar nie.

Daar moet egter skouer aan die wiel gesit word om provinsies soos die Noord-Kaap in geheel as ‘n ramgebied te verklaar. Dringende ingryping deur die regering is nou nodig.


Sien onderstaande PODCAST


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Symington gepraat…

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.