On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Boere in suidwestelike deel van Noord-Kaap juig oor reën

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:28 Mon, 09 Dec 2019

Boere in suidwestelike deel van Noord-Kaap juig oor reën | News Article

Boere in die suidwestelike gedeelte van die Noord-Kaap waar droogtetoestande kritiek is, juig van dankbaarheid. Dit het verlede Donderdag goed in die Langklip Cnydas gereën.


Melanie Theron van die Oranjerivier-landbouvereniging, wat verantwoordelik is om reëndate in dié gebiede in te samel, sê dit is die eerste goeie reën in die gebied in jare. Daar is egter ander gebiede in die Noord-Kaap wat nog geen reën ontvang het nie.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het Vrydagoggend met ‘n dankbare Theron gepraat…


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Melanie Theron van die Oranjerivier-landbouvereniging in die Noord-Kaap. Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus






Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.