Voedselsekerheid nie so seker - Graan SA
14:26 Tue, 14 Jan 2014
Voedselsekerheid nie so seker - Graan SA | News Article
Dirk Kok - Graan SA sê voedselsekerheid is vir die nuwe produksiejaar in gedrang.
Dit is nie ’n uitgemaakte saak dat daar genoeg kos geproduseer sal kan word in gebiede waar reën  laat geval en boere laat geplant het nie.
Graan SA se president, Louw Steytler, sê van die aangeplante oeste lyk goed, maar daar is dele waar te min grondvog tot probleme kan lei. Goeie reën gaan die enigste redding wees.
 
 
 



Podcasts

Louw Steytler:


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more