On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agriculture

#Droogte - Landbou in die Noord-Kaap ontvang slegs R85 miljoen vir droogtehulp

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 09:39 Thu, 30 Jan 2020

#Droogte - Landbou in die Noord-Kaap ontvang slegs R85 miljoen vir droogtehulp  | News Article

Altesaam R85 miljoen is deur die departement van water en sanitasie aan landbou in die droogtegeteisterde Noord-Kaap vir droogtehulp beskikbaar gestel.


Dit kom nadat minister Lindiwe Sisulu, onlangs bekend gemaak het dat R300 miljoen aan dié provinsie, wat vandeesmaand as 'n droogterampgebied verklaar is, toegeken kan word. 

OFM se Martin van der Merwe het vanoggend soos oudergewoonte op 'n Donderdag op die Big Breakfast-program met Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, gepraat oor die nuutse verwikkeling rondom die voortslepende droogte in dié provinsie.


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Martin van der Merwe van OFM se Big Breakfast-program, wat met Agri Noord-Kaap se president, Nicol Jansen, gepraat het.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.