On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agriculture

Big Breakfast-insetsel: Lusernsnysels beskikbaar gestel vir droogtehulp #AgriNoord-Kaap

───   09:27 Thu, 12 Mar 2020

Big Breakfast-insetsel: Lusernsnysels beskikbaar gestel vir droogtehulp #AgriNoord-Kaap | News Article
Nicol Jansen FOTO: OFM

Die gesegde lei, die een se dood is die ander se brood.


Dit is die geval in die Vaalharts en Barkly-Wes gebiede waar reën lusernsnysels beskadig het. Dié boere het dié lusern nou beskikbaar gestel vir droogtehulp. Ons praat soos oudergewoonte op 'n Donderdag met Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, oor die jongste verwikkelinge rondom die droogtesituasie in die provinsie...


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap slegs op Before Dawn.

OFM luisteraars aan om betrokke te raak by die onderskeie droogtehulpprojekte, wat ten doel het om landbougemeenskappe te ondersteun. OFM het 'n webblad geskep waarop luisteraars inligting oor die droogtesituasie in die sentrale binneland en in ander provinsies kan verkry en skenkings kan doen. Skakels van organisasies, soos,  Agri SA asook Agri Noord-Kaap, is op hierdie OFM-blad beskikbaar. Gaan na ofm.co.za, kliek op die Agri Aid-banier op die tuisblad om toegang te verkry. Vir die jongste nuus volg die hutsmerk #LandbouHoop.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.