On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Hinterland terug by Graan SA se NAMPO Oesdag

───   08:52 Fri, 13 May 2022

Sponsored08:52 Fri, 13 May 2022
Hinterland terug by Graan SA se NAMPO Oesdag | News Article

Na twee jaar se wag is Hinterland vanjaar terug met ‘n spreekwoordelike knal! Die grootste verandering is die verskuiwing van die Hinterland-stalletjie vanaf die destydse Hinterand Saal na die perseel oorkant die Nasie in Gesprek-ateljee.

Hierdie skuif posisioneer Hinterland midde die Senwes-hub op NAMPO park. 

Waarna kan skougangers uitsien by die nuwe Hinterland-stalletjie? Die stalletjie spog vanjaar met ‘n plaastema en besoekers gaan getrakteer word op ‘n kuier-koop ervaring sonder gelyke. Hinterland nooi daarom skougangers uit om ‘n koppie boeretroos saam met hulle te geniet, terwyl jy die buitelug-en vuurwapen reekse van nader kan beskou.

Jaco de Waal het met Dr Herman van Schalkwyk, die Besturende Direkteur van Hinterland, gesels oor Graan SA se NAMPO Oesdag en wat mense vanjaar van Hinterland kan verwag. Luister hier: 



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.