On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Saterdag Siësta Laurika
NEXT: 16:00 - 20:00 OFM Decades with James
Listen Live Streams

Agriculture

Senwes by Graan SA se NAMPO Oesdag 2022

───   08:55 Fri, 13 May 2022

Sponsored08:55 Fri, 13 May 2022
Senwes by Graan SA se NAMPO Oesdag 2022 | News Article

Senwes staan vanjaar slaggereed met 'n dinamiese produkaanbod vir feesgangers by Graan SA se NAMPO Oesdag.

Jy kan uitsien na die volgende:

  • Nasie in Gesprek – bespreek oudergewoonte relevante landbou onderwerpe.
  • Senwes Equipment – kundige bemarkers is beskikbaar by John Deere, Staalmeester en Falcon.
  • Senwes integrasiestasie – kom drink 'n koppie koffie en gesels besigheid met een van Senwes se integrasiespanlede in die Senwes VIP-sitkamer.
  • Hinterland bied aan feesgangers 'n kuier-koopervaring.
  • Senwes Kaalvoet Kinderparkie vir die kleinspan.
  • Senwes skoonmaakdienste sorg daagliks vir 'n aangename park ervaring.

Jaco de Waal het met Francois Strydom, Senwes se groep uitvoerende hoof, oor die Senwes VIP-sitkamer by Graan SA se NAMPO Oesdag en nog baie meer gesels. Luister hier:

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.