On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agriculture

#NAMPO2022 #Luister: Bloemskou HUB vertel oor 2022 sukses

───   10:52 Mon, 16 May 2022

#NAMPO2022 #Luister: Bloemskou HUB vertel oor 2022 sukses | News Article
Bloemskou HUB, Elmarie Prinsloo (FOTO: OFM)

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Krüger gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof Uitvoerende Beampte van die Bloemskou oor die uitdagings wat hulle moes oorbrug om ’n suksesvolle massabywoningbyeenkoms aan te bied.

Prinsloo het ook ’n spesiale bookskap aan die organiseerders van Graan SA se NAMPO Oesdag. Die 54ste uitgawe van hierdie enorme landbou-ekspo vind ook vandeesweek, 16 - 20 Mei 2022 plaas.

 KYK: OFM het ook die Bloemskou besoek en was deel van die pret.


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.