Mid-Morning Magic
#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam─── 10:26 Thu, 06 Aug 2020
Wanneer ons nie saam kan wees nie, dan sing ons saam - kyk hier na die NWU PUK Koor alumni se virtuele optrede.
Die alumni van die Noordwes Universiteit (NWU) se PUK-Koor vanaf Potchefstroom, Suid-Afrika, voer "Magaliesburgse Aandlied" deur Gawie Cilliers op gedurende die Covid-19 pandemie as 'n virtuele koor. Ek gesels met dirigent Kobus Venter oor die besonderse projek.
Hier is die video.
Video: Marshell Lombard
Tjello: Matthys Coetzee
Vind hulle op Facebook vir meer: https://www.facebook.com/PUK.KoorFollow
Instagram: https://www.instagram.com/nwupukchoirFollow
Twitter: https://twitter.com/nwupukchoir
#OFMKunsteklop - NWU PUK Koor Alumi sing aanlyn saam: