PODCAST: Hamba kahle, Johnny Clegg
15:42 Fri, 19 Jul 2019
PODCAST: Hamba kahle, Johnny Clegg | News Article
Suid-Afrikaners verwerk nog die skok-nuus dat die geliefde en bekende sanger Johnny Clegg oorlede is.


OFM-nuus se Elsabe Richards en Dane Beisheim het 'n huldeblyk deur Albie Grobbelaar, voormalige direkteur van OFM en bekende radioman, vir hierdie invloedryke musiek-ikoon saamgestel. 



OFM-nuus


Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more