On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Landbounuus-podcast: Nerpo verwelkom hulp aan Landbank - #Budget2021

───   10:06 Fri, 26 Feb 2021

Landbounuus-podcast: Nerpo verwelkom hulp aan Landbank - #Budget2021 | News Article

Die Nasionale Opkomende Rooivleisprodusente-organisasie (NERPO) het die minister van finansies, Tito Mboweni, geloof vir die toekenning van R7 miljard aan die Landbank as deel van die mediumtermyn-bestedingsraamwerk.

Die kommentaar van NERPO kom nadat die minister aangekondig het dat die toekenning aan die Landbank sal help om die huidige finansiële probleme van die bank op te los. Aggrey Mahanjana, die groepbesturende direkteur van NERPO, sê dat die feit dat die Landbank die enigste staatsonderneming is wat 'n reddingsboei ontvang, is 'n bewys van die verbintenis om die bank te red.

EN

Alhoewel die werksaamhede in China teruggekeer het na normaal, heers daar 'n mate van onsekerheid oor hoe die wolmark volgende week gaan beweeg. Heinrich Victor, bestuurder van spesiale dienste by OVK, voeg verder by die rede hiervoor is die effek wat die Suid-Afrikaanse begrotingstoespraak op die sterkte van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede, sal hê.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.