Agri Hour
Before Dawn, 18 Augustus 2017: VL en Afasa se jong boere vat hande─── 15:20 Fri, 18 Aug 2017
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00-06:00 na Gerben van Niekerk met jou landbounuus op Before Dawn.
Die voorsitter van Vrystaat Landbou (VL) se jongboerkomitee, Boet Wilken, gesels oor die hand van vriendskap wat hulle uitgereik het na die jong boere van African Farmers' Association of South Africa (Afasa).
Bel vir Dirk Kok by 076-476-2187 met jou landbounuus of stuur 'n epos na dirk@centralmediagroup.co.za